Titre
Bannelinge oor die oseaan — Boerekrygsgevangenes 1899-1902
Auteur
Coen Groenewald
Langue
Afrikaans
Éditeur
J.P. van der Walt, Pretoria, 1992 (1e druk)
Prix
€ 42,50(Excl. toute livraison)
Détails
Mooie staat - gebonden - zeer uitgebreid - rijk geïllustreerd - 179 pag.
Plus d'informations
In die nag van 12 Oktober 1899, om kwart voor elf, is die eerste skoot in die Anglo-Boereoorlog afgevuur. Aan die Britse publiek is die versekering gegee: oDit sal An kort oorloggie wees. Net tot Kersfees. Ons soldate sal vir Kersete tuis wees. Gedrukt boek, Afrikaans, 1992. Includes indexes. In hierdie boek word die aangrypende verhale vertel van mans en seuns wat in kampe aangehou is in Ceylon, Bermuda, St. Helena, Portugal en Indië. Dit is verhale wat spreek van heldedade, verraad, ontbering, humor, gewaagde ontsnappings, eensaamheid en verlange na die vaderland. Die reis na Diyatalawa. Die oorlogsjoernaal van S.J. Burger. Nuus van vaderland en moederhuis. Van heimwee en verlange. Op soek na 'n vergete geslag. Die ontsnapping van J.L. de Villiers. Die geheim van die alleenloper. Die eensame eilande : St. Helena. 'n Swerftog eindig in Nieu-mexiko. Sewe kampe op Bermuda. Boeregevangenes in Portugeses forte. Vrede met 'n bitter smaak.
- Tous les livres sont en état complet et normal, sauf indication contraire. De petites imperfections comme une page collée ou un nom sur la feuille ne sont pas toujours mentionnés
- Vous gérez directement cette commande avec Boekenloket
- Après votre commande vous et Boekenloket recevrez une confirmation par e-mail. Dans l'e-mail que vous pouvez trouver, vous pouvez trouver le nom et l'adresse de Boekenloket
- L'acheteur paie les frais de livraison, sauf accord contraire
- Boekenloket peut demander un prépaiement
- Boekwinkeltjes.nl essaie de rapprocher les acheteurs et les vendeurs. Boekwinkeltjes.nl n'est jamais impliqué dans un accord entre l'acheteur et le vendeur. Si vous avez un différend avec un ou plusieurs utilisateurs, vous devez le réparer vous-même. Vous indemnisez Boekwinkeltjes.nl de toute réclamation.