Titre
vars vinnig lekker
Auteur
sonia cabano
Langue
néerlandais
ISBN
978177007829
Éditeur
struik
Prix
€ 25,00(Excl. toute livraison)
Détails
zgan
Plus d'informations
scriptionDetailsCustomer Reviews Meeste mense dink gesond eet is sinoniem met saai kos en langtandkou. Sonia Cabano verskil! Sy meen kos is meer as net 'n bron van energie - dit moet lekker wees. Elke maaltyd bied die geleentheid om 'n genotsfees te vier! Sonia is lief vir kook, maar sy weet dat dit vir baie mense net 'n taak is. Vars, vinnig, lekker is geinspireer deur die versoeke wat sy kry vir vinnige, maklike en gesonde resepte. Hoewel sy klem le op vars en vinnig, meen Sonia dat kos wat met sorg gemaak word, meer as net die liggaam onderhou - dit voed die siel. Daarom bevat hierdie boek 'n verskeidenheid resepte. Sommige vereis meer voorbereidingstyd as ander, maar elkeen is ewe vars, vinnig en lekker! Die titel is in vier unieke hoofstukke verdeel met treffende volkleurfoto's: 'Vars' moedig ons aan om ons liggame te verfris en van gifstowwe ontslae te raak. 'Vinnig' bied blitsige, maklike gourmet-etes. 'Luilekker' nooi jou uit om te ontspan en die lekker van die lewe te geniet, en 'Spens' bied resepte om jou koskasvoorraad aan te vul.
- Tous les livres sont en état complet et normal, sauf indication contraire. De petites imperfections comme une page collée ou un nom sur la feuille ne sont pas toujours mentionnés
- Vous gérez directement cette commande avec sientjesloods
- Après votre commande vous et sientjesloods recevrez une confirmation par e-mail. Dans l'e-mail que vous pouvez trouver, vous pouvez trouver le nom et l'adresse de sientjesloods
- L'acheteur paie les frais de livraison, sauf accord contraire
- sientjesloods peut demander un prépaiement
- Boekwinkeltjes.nl essaie de rapprocher les acheteurs et les vendeurs. Boekwinkeltjes.nl n'est jamais impliqué dans un accord entre l'acheteur et le vendeur. Si vous avez un différend avec un ou plusieurs utilisateurs, vous devez le réparer vous-même. Vous indemnisez Boekwinkeltjes.nl de toute réclamation.